 |
|
|
God se Goedheid |
|
Ons
Missie |
“Die liefde van God is groter
as wat enige mens kan vertel,
dit strek verby die hoogste ster,
en verby die diepste hel.
Vir skuldenaars wat tog so swaarkry,
het God se Seun kom sterf
sodat sy kind nie meer sou ly,
maar die ewige lewe kan erf.”
Frederick M. Lehman
“Sing vir die Here, loof sy Naam!
Verkondig sy verlossing dag na dag.
Vertel die nasies van sy heerlikheid,
aan al die volke van sy wonderdade.”
Psalm 96:2-3
|
|
Ons
missie is om deur die krag van die Heilige Gees betrokke te wees
in die openbaarmaking van die ware karakter van God sodat die
wete van Sy liefde, Sy tedere sorgsaamheid en Sy genade, soos
geopenbaar in Jesus Christus, mense sal dring om Hom bo alles
te kies en te volg ter voorbereiding van die wederkoms van Jesus.
Spreker
5 Nov: Lr. Roelof Geldenhuys 12 Nov: Quintin Betteridge
|
|
|
|
|
|
“En ons het die liefde wat God tot ons het, leer ken en geglo. God is liefde; en hy wat in die liefde bly, bly in God, en God in hom.”
|
|
|